Description
Uitgegee deur Daan Retief Uitgewers,
Heruitgawe, 1984,
Hardeband sonder stofomslag, behalwe vir skaafmerke en verweer of buiteblad en effense watervlekke op die eerste paar bladsye (sien foto) is die boek verder skoon en netjies
Omslagontwerp deur W.F. van Reenen