Description
Daan Retief Uitgewers
Eerste uitgawe eerste druk 1987
Hardeband met gekleurde skets op voorblad
Omslagontwerp : Hettie Saaiman
R65.00
Tope die skoolhoof die vermiste goue pen uit Elmie se biologieboek optel en voor die klas omhoog hou, was niemand seker meer verbaas as sy self nie. Maar haar uitdrukking van verbasing het binne ‘n oogwenk verander in een van skok, want in die baie pare oe rondom haar kon sy maar te duidelik sien dat sy reeds skuldig bevind was.
Hoe nou gemaak? Elmie moes toegee dat haar omstandighede allee haar alreeds die ideala sondebok gemaak het. Die feit van hul armoede was alombekend…
2 in stock
Daan Retief Uitgewers
Eerste uitgawe eerste druk 1987
Hardeband met gekleurde skets op voorblad
Omslagontwerp : Hettie Saaiman