Description
Uitgesoek deur DJ Opperman
Human & Rousseau
Eerste uitgawe in die vorm 1969
Hardeband sonder omslag boek effe verniel en het waterskade op die regterkant van die boek se blaaie (sien ook op voorbladfoto die watermerk) van voor tot agter – teks en illustrasies nog orals leesbaar, sakkie van bib agterin uitgeskeur en stempel van bib elders in boek
Tekeninge deur Dorothy Hill