Volkekundige Studies (Etnografie) vir st. VI / Bruwer, Grobbelaar en Van Zyl

R80.00

Out of stock

Description

Voortrekker Pers

1958

Bruin hardebandboek, ou skoolboek met aantekeninge en onderstreping in boek

Eerste titelbladsy is verwyder, boek het ‘n vuil kolletjie op eerste bladsy heelwat aantekeninge in boek en selfs in rooi onderstreep

Swart en wit fotos is  pragtig bypassend by die teks