Description
Opgestel deur die susters van die Gereformeerde kerk Siverton in die 20ste bestaansjaar van die gemeente.
1978
Dunnerige boekie van 57 p. vuil merke op voorblad verder skoon
R30.00
‘n Mens leef van datum tot ‘n datum.
Hierdie boekie wil u begelei. Saam met u die laaste treë loop. Langs u stap op die spoor van die Woord van die Lewe.
Out of stock