Vyf uile en ‘n tier / Cor Dirks

R50.00

Out of stock

SKU: JEUG.JVW.011/3/19 Category:

Description

Perskor

Tweede uitgawe eerste druk 1978

Hardeband met oorspronklike stofomslag, boek binne skimmelvlekke en bruin merke aan onderkant van boekblaaie, stukkie van omslag uitgesny waar bib nommer op rugkant was.