Waai, waai, waai / Marie Malherbe – vertel deur

R65.00

Inhoud:

Waai, waai, waai, Die prinses en die piesang, Olifant aan boord, Hy ry op ‘n geel pampoen, Piet-my-vrou, Boontjie kry sy loontjie, Die baie klein ou drakie, Die yster-driebeenpot, Oupa het ‘n plan, Broeksakke, Hoep-hoep kry ‘n goue kroontjie, Bruid van die lente

1 in stock

SKU: KIN.MBD.005/3/18 Category:

Description

Uitgewer: Universiteitsuitgewers

Datum: 1970

Toestand: Boek is so goed soos nuut met hardeband en omslag

Illustrasies: Waarskynlik deur skrywer – geen ander naam genoem nie.