Description
Tafelberg
Tweede druk 2012
Sagteband, geringe verweer op omslag,blaaie effens vergeel, maar nog stewig en netjies
R100.00
Voorin boek is geskryf:
“As ‘n hadida oor ‘n huis vlieg en sy angsroep oor die vallei skeur, sê hulle dat iemand gaan sterf. Dit is dan wanneer die wolf uit sy skuilplek kruip om die roep te beantwoord . . . ”
2 in stock
Tafelberg
Tweede druk 2012
Sagteband, geringe verweer op omslag,blaaie effens vergeel, maar nog stewig en netjies