Description
Afrikaanse Persboekhandel
Eerste druk 1963
Hardeband met stofomslag boek in mooi toestand geteken deur die skrywer
Bladsye is vergeel en laaste deel van boek heelwat donkerder verkleur, waarskynlik sonskade
R210.00
Drie novelles – eensaamheid en wêreldangs op verskeie vlakke. Man en vrou wat liggaamlik en geestelik vervreem, wat snags apart in angs en leegheid lê. Naby hulle maak die moeder die nutteloosheid van die paring groot. Elders haat ‘n amptenaar in grootheidswaan maar haat sy nietigheid en die vrees wat ‘n siekte in hom is. Iewers agter alles lê skuldbewussyn – ook dié vorm wat ‘n man sy bed laat nat sweet tot hy die teken van sy skuld vernietig.
1 in stock