Thomas@sms.net deur Carina Diedericks-Hugo

R55.00

Die nuwe skooljaar begin nie goed vir Thomas nie. Eers het hy en Hannes ‘n nagmerrieondervinding in ‘n hyser en dan word hy vir ‘n week lank geskors omdat hy die ou drel van ‘n Piet Senekal geslaan het. Thomas se pa is so kwaad hieroor, dat hy hom verbied om naby enige rekenaar te kom en hom vir ‘n week lank hok! Dit beteken dat Thomas die interhuisdans gaan misloop – sy enigste kans om vir Alex amptelik te vra om sy meisie te wees.

 

Out of stock

SKU: KIN.SPCR.008/9/17 Category: Tags: ,

Description

Lapa Uitgewers

Tweede druk, 2006

Sagteband  met verweer op boek en punte van die blaaie gekrul, penskets op binneblad en naam van vorige eienaar voorin geskryf.