Sonneblom-Reeks Boek 2 /Barnes, ASV en Nienaber, GS

R80.00

Die boek bestaan uit 38 les eenhede met ‘n storie van een en ‘n half bladsy, ‘n skets ‘n klompie begripstoetsvrae daarby, sowel as ‘n klompie woorde uit die storie wat as woordeskat of spel of vir ‘n toets gebruik kan word. Stories soos :

Die seuns gaan visvang, Die kinders gaan winkel toe, Op die trein, Die seun uit Ierland, Stories uit verskeie lande soos Rome, Griekeland, Babilonië, Egipte, Turkye, Denemarke en nog vele ander stories.

Agterin die boek is ‘n alfabetiese lys met 1000 nuwe woorde wat in die stories geleer kan word.

 

1 in stock

SKU: KIN.ATA.012/1/10/26 Category:

Description

Nasou

Tiende Druk Sept. 1983

Sagtebandboek, blaaie effens vergeel, maar is nog in mooi skoon en netjiese toestand