Hawaii (Die Atlas-avonture) / Mariska Ford

R130.00

Ben en Pippa kuier by Oupa Bul en Ouma Ans in die stad. Maar Oupa Bul en Ouma Ans is eintlik geheime agente! Nou reis die kinders saam in die Atlas-helikopter na Hawaii, waar hulle vir Sakkie Seerower moet help om die skat van Pynappelbaai te vind voordat die vulkaan uitbars!

Out of stock

SKU: KIN.AEM.006/9/19 Category:

Description

AnnaEmm Uitgewers

2019

Sagteband met mooi gekleurde voorblad en pragtige swart en wit illustrasies in boek

Illustrasies: Elanie Bieldt

Reeks: Atlas-avonture  boek 6