In die land van eenoor /Van Niekerk, Louise

R80.00

Agterin die boek ingesluit is die Suid-Afrikaanse Gebaretaal alfabet.

Louise vertel in hierdie boek oor die lewens van dowe persone, deafies soos hul in die algemene spreektaal genoem word, asook haar betrokkenheid by DOWE TV. Heelwat inligting oor die wereld van ‘n dowe. Boek is geskryf in dagboek formaat met baie ekstras by …

2 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.CRO.002/10/19, NIE-FIKSIE.CSV.010/9/24 Category:

Description

Lapa Uitgewers

Eerste uitgawe 2004

Sagteband in puik toestand

Omslagontwerp en “Eenoor-vinjet” deur Tertia du Toit

Lyntekeninge deur Troy Panaino van DTV