Van jou jas / Marita van der Vyver

R90.00

“Maar wag, ek skryf nie om jou te laat dink ons kryf vreeslik swaar en huil heeldag nie. Ek wil jou ook nie skuldig laat voel oor jy Ma geskryf het nie. Ek wou jou eintlik van gister vertel het … Ja, dit was ‘n goeie verjaarsdag.”

In die 366 skrikkeljaardae tussen haara vyftiende en sestiende verjaarsdag het daar groot en belangrike dinge in Sonja Vorster se lewe gebeur: Haar pa het weer pa geword, haar ma het vir die eerste keer ‘n vreemde man huis toe gebring om hull kinders se goedkeuring te kry en haar vroer Dewald het vir die eerste keer ‘n meisie vir sy ma kom wys…

Out of stock

SKU: JEUG.SHA.002/11/22 Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 1982

Sagtebandboek blaaie is baie vergeel en lyk gebruik, stofomslag oorgetrek met kleefplastiek, omslag het verweer op die hoeke van die boek

Omslagontwerp: Catherine Stock

Vir hierdie prys het die skrywer die aanmoedigingsprys in Sarie en Tafelberg-Uitgewers se verhaalwedstryd in 1982 ontvang.