Die hoogste troef /Vermeulen, Elizabeth

R55.00

Out of stock

SKU: FIKSIE.ALG.303/5/20 Category:

Description

Afrikaanse Pers-Boekhandel

1950

Hardeband met verdonkering van blaaie binne en skaafmerke op buitekant vanboek, naam van vorige eienaar voorin boek, boek het ook skimmelvlekke binne

Hierdie boek is die opvolg op Vlinderita