Description
Voortrekkerpers
1966
Hardebandboek met omslag boek nog in redelike netjiese toestand, Bruin watervlek aan bokant van die omslag en ‘n watervlek aan die bokant van die boek, beinvloed nie die teks nie, effense papier rimpelings hier en daar

