Description
Perskor
Eerste uitgawe eerste druk 1982
Hardeband in redelike toestand, behalwe vir strepe wat biblioteek getrek het deur die stempel en die woorde AFGESKRYF op die titelbladsy
Voorwoord deur prof. Fritz Eloff.
R85.00
‘n Heerlike boek oor die geskiedenis van die Kruger-Wildtuin met mooi swart en wit foto’s uit die verlede.
Out of stock