Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1981
Hardebandboek in mooi toestand, skimmelvlekkies op buiteblad, boek splinternuut binne
Bandillustrasie: SA Brouerye
R100.00
Inhoud:
Basiese braaitoerusting
Vuurmaaktegnieke en -kunsies
Veiligheidsmaatreëls
Wyn
Keuse van vleis, pluimvee en vis
Bief
Lams- en skaapvleis
Varkvleis
Boerewors
Shish kebabs en kebabs
Sosaties
Die braai van ‘n hele karkas
Pluimvee
Vis en skulpvis
Tradisionele en ander bykosse
Marinades
Bedruipsouse, geurige botters en ander souse
Slaaie en slaaisouse
1 in stock
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1981
Hardebandboek in mooi toestand, skimmelvlekkies op buiteblad, boek splinternuut binne
Bandillustrasie: SA Brouerye