Description
Afrikaanse Pers-Boekhandel
1954
Groen hardebandboek sonder stofomslag, x bibboek, blaaie is vergeel maar boek stewig
R70.00
Minnie Postma is in Ficksburg gebore, op die grens van Basoetoland. Sy speel saam met Sotho-dogtertjies en luister na die legendes uit hul volksmond. In 1950 publiseer sy Legendes uit die misrook en later in 1954 Legendes uit Basoetoland. In 1974 publiseer Afrikaanse pers Litsomo (legendes).
Hierdie kinderboek met pragtige waterverf illustrasies is ‘n verkorte weergawe vir kinders om hierdie legendes uit Basoetoland te laat voortleef.
1 in stock
Afrikaanse Pers-Boekhandel
1954
Groen hardebandboek sonder stofomslag, x bibboek, blaaie is vergeel maar boek stewig