Description
Daan Retief Uitgewers,
Eerste uitgawe, eerste druk 1987,
Hardeband – blou met gekleurde voorblad illustrasie, geringe verweer op buiteblad, inhoud in mooi skoon en netjiese toestand
Oorspronklike titel: Gary’s Wollow-tree Adventure,
Afrikaanse vertaling: Aletje Bosman,
Bandontwerp & Illustrasies: Hettie Saaiman

