Description
Tafelberg Uitgewers,
1960
Hardeband boek met verweer op kante en hoeke, toekenning kaartjie op binneblad
Die sesde Huppelboekie
R90.00
Die HUPPELBOEKIES
Is die mooiste boekies.
Die eerste een is gou bemind, Sy naam is HUPPELKIND
Toe kom weer een daarvan, Sy naam: HUPPEL MAAK ‘N PLAN.
‘n Derde kom paraat en stip, Sy naam: WIP-HUPPEL-WIP.
Die vierde in groen en geel gebind, Sy naam: VROLIKE HUPPELKIND.
Die vyde bietjie later heet: HUPPEL BY DIE WATER.
Die sesde een is HUPPEL VERJAAR
En daarmee is die reeksie klaar.
1 in stock
Tafelberg Uitgewers,
1960
Hardeband boek met verweer op kante en hoeke, toekenning kaartjie op binneblad
Die sesde Huppelboekie