Die Doktersboek van Tuismedisyne / Saamgestel deur Debora Tkac

R190.00

Die Doktersboek van Tuismedisyne deur Debora Tkac bied duisende wenke en tegnieke waarmee iedereen alledaagse siektes en kwale kan genees.

2 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.DON.001/26/6/23; NIE-FIKSIE.ANA.(B).007/4/24 Category:

Description

Deur die redakteurs van Tydskrif Gesondheidsboeke

Rodale Gesondheidsboeke Press

2001

10 Medewerkers het deel aan hierdie boek

Saamgestel deur Debora Tkac

Hardebandboek in ‘n baie stewige en netjiese toestand, inhoud is werklik nog soos nuut

Boekontwerp: Glen Burris

Vertaal in Afrikaans deur Dorothea Krige en Marlene Kromburg