Die wereld van ’70 /Veritas Vincet

R120.00

Inhoud:

Jongman en jongmeisie van sewentig – Prof. JH van Wyk
Die denk-décor van die jare sewentig – Prof JJ Snyman
Balansversteuring – Dr. JL Aucamp
Suid-Afrika in die brandpunt van die internasionale politiek – Mnr. P. Liebenberg
Moderne oorlogvoering – Mnr. H.R. Lass
Sport in perspektief – Prof WJ Putter
Rolpers, mikrofoon en beeldradiokamera: Waarheidsverkragters of leuenbestryders? – Mnr. GHJ Coetzee
Eksobiologie: die soeke na lewe elders in die hemelruim – Dr. CJ Reinecke
Boerdery : van ‘n lewenswyse tot ‘n lewensbesigheid – Prof. JH Grobler
Ek en jy en die pilkultuur – Dr. Elaine Botha
Die koms van die sewende wêreldryk – Dr. V.E. d’Assonville

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.BAA.101/18/7/22 Category:

Description

‘n Publikasie van Die Korps Veritas Vincet

PU vir CHO

1974

Hardebandboek met mooi omslag