Wagtoringslaaf bevry! /Trombley, Charles

R80.00

Charles Trombley het vas geglo dat die tyd van wonderwerke verby is. Daar het wel in tyd van die apostels, toe die kerk nog jonk was, wonderwerke gebeur, maar daardie tyd is mos vir altyd verby.

Toe word sy dogter met horrelvoetjies gebore en hy besef dat net ‘n wonderwerk iets aan die saak kan verander. Charles Trombley se vriende, wat ook Jehovasgetuies was, het summier gesê: “Die duiwel het dit gedoen!”. Daarop was Trombley se antwoord: “Sal die duiwel iets wat so mooi en wonderlik is, kan doen?”

Dit was eers toe hy besluit het om alle teorieë te ignoreer en met volharding om ‘n wonderwerk te bid, dat daar dinge in sy lewe begin gebeur het. Die man wat tot die kern van die waardheid wou deurbring, het nie net ‘n wonderwerk in antwoord op sy gebede ontvang nie – nee, hy het ook die wonder van ‘n lewe van oorwinning ontdek!

1 in stock

SKU: GEE.REL.0096; GEE.ALG.(B).001/24/10/22 Category:

Description

Verenigde Gereformeerde Uitgewers

Hardeband boek in goeie toestand, bladsye effens vergeel weens ouderdom en geskrewe pen op voorste binneblad