Description
Human & Rousseau
Vierde Druk 1975
Hardeband boek met verweer op kante en hoeke, rugkant is afgeskeur, vlekke op voor en agterblad, plakker en gom merke op voorste en agterste binneblad en geskrewe pen op voorste binneblad, potlood merke en onderstreping op sekere bladsye, agterste bladsy is geskeur

