Die Maboersa en ander Kaapse stories / Opgeteken en oorvertel deur ID du Plessis

R70.00

Dr. Du Plessis – skrywer-digter, die land se voorste gesaghebbende oor die Kaapse Maleiers en ‘n gewese Sektretaris van Kleurlingsake – het die verhale direk uit die volksmond opgeteken en al die kinderlike bekoring daarvan het behoue gebly. Die moderne leser van Afrikaans, sal hulle net so geniet soos hull eeue lank in ons land geniet is.

Out of stock

SKU: KIN.ALG.012/1/23 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1978

Geel hardebandboek met mooi voorblad

Met illustrasies deur Chris Lovell