Description
Dagbreek Boekkring
Geen datum nie
Gedruk en gebind deur Hayne en Gibson
Hardebandboek met stofomslag wat effens geskeur is, die stofomslag het kleefband merke op en die blaaie van die boek is vergeeld, daar is n biblioteek kaart voor in die boek

