Description
Struik Christelike boeke
Eerste Suid-Afrikaanse uitgawe 1988
Met wysing ontleen deur Leo Tolstoy
A4 grootte hardebandboek in mooi toestand, daar is lang boodskap op die voorste binneblad opgedra aan ‘n vorige jong eienaar
Oorvertel deur Mig Holder
Illustrasies: Tony Morris
Vertaal deur Ludwig Olwagen

