Op die ou plaaspad: Sketse uit die verlede /Viljoen, Rachie

R90.00

Hierdie sketse is voorheen oor vrouerubriek uitgesaai en sommige het in die Landbouweekblad verskyn en word met SAUK en Landbouweekblad se toestemming gepubliseer.

Inhoud:

Die plaasskooltjie
Inspeksie in die dae van die Plaasskool
Dankfees in Pietersfontein se Wyk
So het ons gespeel
Masels en bokmis
Struisbaai toe
Keisie toe
Vakansie by Ouma Racheltjie
Pappie koop ‘n motor
Popspeel op die solder
Gansbaai toe in die Glaskas
Die Keisie-Piekniek
Dorpskool toe
Tuishuise, knoopbroekies en vrypepermente

 

Out of stock

SKU: FIKSIE.TBT.068/6/23 Category:

Description

John Malherbe

1982

Hardebandboek met roesbruin omslag in glanspapier, boek is soos nuut