Description
Tafelberg
Eerste druk 1975
Hardebandboek met omslag maar ‘n stukkie van die bokant van die omslag is afgeskeur en ook aan die onderkant van die omslag
Boek is egter binne skoon en netjies asof glad nie gebruik is nie
Medewerkers wat saam met Hennie Aucamp die boek saamgestel het, is: Audrey Blignault, Elize Botha, Alba Bouwer, G Dekker, Tol de Villiers, LW Hiemstra, Hendrien Lambrechts, WEG Louw, Recht Malan, Elise Muller en Erika Theron.
Die houtskooltekening van M.E.R. op die stofomslag is afgedruk met die erkenning van kunstenaar Jean Welz

