Stories van Rivierplaas /Bouwer, Alba

R90.00

Die Omnibus bestaan uit hierdie drie gewilde stories :

Stories van Rivierplaas,

Nuwe stories van Rivierplaas,

Stories van Ruyswuyk

Out of stock

SKU: JEUG.HES.005/01/30/2026 Category:

Description

Nasionale Boekhandel

Tiende druk 1963

Skoolboek met stempels voor in

Hierdie hardebankboek  is ‘n heruitgawe met die oorspronklike illustrasies van Katrien Harries

Boek nog in gehawende toestand met geen stofomslag , paar van die bladsye se puntjies is effens verweer