Description
CUM boeke
Afrikaanse uitgawe 2006
Langwerpige boek in sagteband in puik skoon toestand
Illustrasies in die boek deur Joel Spector
Oorspronklike titel: God’s design for sex – 1995
In Afrikaans vertaal deur Lorina van der Westhuizen
Reeks: Seks se plek in God se skepping – boek 1
Ouderdom: 3-5 jariges

