Die grot in die kloof /Roland, Betty

R80.00

Eendag terwyl Jamie saam met ‘n maat krappe vang, verdwyn sy hondjie, Toontjies. ‘n Week lank soek Jamie onvermoeid na sy hondjie. Elke dag na skool ry hy te perd die koppe in, maar tevergeefs.

En toe beland die agtjarige seun onverwags in ‘n onverwagte en angsvolle avontuur…

Out of stock

SKU: KIN.DON.014/12/2/24 Category:

Description

John Malherbe Edms Beperk

Tweede druk 1964

Oorspronklike titel: Jamie’s Discovery – 1963

Hardebandboek met goudgeel omslag, klein skeur aan die bokant van die omslag. Behalwe vir ‘n bruin vlek aan die papierkant van die boek, en op ‘n paar plekke bruin vatmerke,  is die boek feitlik nuut en voel of dit min gelees is

Pragtige swart en wit illustrasies deur Geraldine Spence