Description
Inleiding voorin boek deur Ampie van Straten
Daar is geen datum wanneer die opvoering plaasgevind het nie.
Foto’s van die volgende spelers is in swart en wit in die brosjure geplaas met ‘n kort opsomming van elke akteur:
Ampie van Straten, Louis van Niekerk, Johan Engelbrecht, Richard van der Westhuizen, Jocelyn Broderick, Trudie Taljaard, Woutrine Theron

