Gestaltes 1947 /Cussons, Sheila

R150.00

‘n Jeugwerk van Sheila Cussons,

word in ‘n oplaag van 1 000 ondertekende eksemplare uitgegee

by geleentheid van die digters

se sestigste verjaardag op 9 Augustus 1982.

Hierdie eksemplaar in nommer 997

1 in stock

SKU: DIG.ATA.066/2/20/26 (c) Category: Tag:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 1982

Hardeband met pragtige netjiese stofomslag, pen nota aan vorige eienaar geskryf op binneblad met ‘n klein kaartjie, res van boek in puik netjiese toestand

Stofomslag ontwerp dear: Gerhard Last