Terug na Kolkbaai /Murray, Ena

R80.00

In terug na Kolkbaai keer Hannelore ná elf jaar na dié vissersdorpie terug. Baie van haar ou kennisse is nog daar… tot haar spyt. Dit sluit in die een mens wat sy nié wil sien nie: Oloff Bernardi, aan wie haar hart behoort het in hul teerder jeug.

1 in stock

SKU: FIKSIE.VRE.029/13/2/26 (c) Category:

Description

Waterkant

Eerste druk, eerste uitgawe 1983

Hardeband met stofomslag, gerringe verweer op omslag, naam van vorige eienaar baie klein met pen op binneblaai, res van inhoud skoon en netjies