Oos van Doornrivier /Moller-Malan, Dorothea

R60.00

Historiese roman gebaseer op die Anglo Boereoorlog. Boek is opgedra aan die mense Oos van die Doornrivier.

1 in stock

SKU: FIKSIE.TBT.020/5/23 Category:

Description

Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers

Tweede druk 1966

Hardeband sonder stofomslag met mooi gekleurde voorblad met mooi skets voorop

Geringe verweer op buiteblad, inhoud mooi skoon en netjiese, blaaie nog stewig