Skrywer Julius Neuman Friedenthal
Julius Neuman Friedenthal (19 Oktober 1887-1959) Julius Neuman Friedenthal is op 19 Oktober 1887 op Gatsrand in die distrik Potchefstroom gebore. In 1894 verhuis sy ouers na Edenburg waar hy vir die eerste keer skool toe gaan. Vyf jaar later verhuis hulle andermaal en dié keer na Barkly-Oos. Weens die oorlog is hy twee jaar…
