Description
Perskor
1ste uitgawe, eerste druk, 1980
Hardeband met gekleurde voorblad, nog baie mooi en stewig
R90.00
By hierdie universiteit is dit soos by die ander: Mense kom en mense waai. Dit gaat net aan en aan. In die kroeg luister hulle a die psigies-fisiese eienskappe van die manies-depressiewe vark, en hulle bedink die misterie van die heel eerste meisie na wie hulle gekyk het met dieselfde oë as na die slapbandmeisie… hulle laat eerstejaars tot vervelens toe op bierblikkies sit.
Die praatjies en die geflenter, dié is dalk studentesnert, of ‘n stuk van die psigies-fisiese werklikheid van studente en mense.
Vanuit Tomas Dreyer se koshuiskamer val die lig op sy eie mense en en op ander – op donker kamers en op die dié met die lig daarin…
1 in stock
Perskor
1ste uitgawe, eerste druk, 1980
Hardeband met gekleurde voorblad, nog baie mooi en stewig