Description
Uitgegee deur Human & Rousseau
Eerste Afrikaanse uitgawe 1989
Hardeband met mooi gekleurde voorblad, rugkant op twee plekke beskadig
Afrikaans deur Linda Rode
Oorspronklike titel : Crafty Chameleon
Illustrasies deur Adrienne Kennaway
R50
R50.00
Lank gelede in die toeka-tyd is Trapsuutjies se lewe versuur deur twee bullebakke – Luiperd en Krokodil. Tot hy hom op ‘n dag vererg en klaarspeel met die twee! Hoe het hy dit reggekry? Wel, as jy nie sterk is nie…Crafty Chameleon, die Britse uitgawe vand hierdie prenteboek vol Afrika-drama, is met die Kate Greenaway-medalje vir 1987 bekroon.
Out of stock
Uitgegee deur Human & Rousseau
Eerste Afrikaanse uitgawe 1989
Hardeband met mooi gekleurde voorblad, rugkant op twee plekke beskadig
Afrikaans deur Linda Rode
Oorspronklike titel : Crafty Chameleon
Illustrasies deur Adrienne Kennaway
R50