Audrey Blignault: Uit die dagboek van ‘n vrou /Heese, Marié (samesteller)

R150.00

Audrey Blignault was vir ‘ n paar jaar geslagte lesers die bekendste, mees geliefde skrywer in Afrikaans. Dit bly sy steeds. Uit die dagboek van ‘n vrou bied ‘n beeld van Audrey se lewe: haar blydskap, haar hartstogtelike liefde vir boeke, haar verset teen literêre modegiere en genadelose selfevaluering van haar werk, haar Boeregrappe, passie vir poësie, afkeer van enige vorm van aanstellerigheid, aanpasbaarheid, verbete uithouvermoë en die moed om verlies en verlange te verwerk. Hierdie versameling essays – oorspronklik geskryf vir die tydskrif Sarie, maar gepubliseer oor ‘n paar dekades – is uitgesoek deur Audrey se dogter, Marié Heese.

1 in stock

SKU: BIO.LIN.044/9/23; Category:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe 2009

Sagteband in goeie toestand, effense verweer op hoeke en kante, geskrewe pen op voorste binneblad

Bandontwerp deur Laura Foley