Description
Daan Retief Uitgewers
1980
Hardeband met mooi skets op voorblad, boek in mooi en skoon en ongeleesde toestand binne, die rante van die boek is grof geskaaf en ‘n stukkie aan bokant is beskadig (foto’s)
Omslagontwerp: Marié-Louise Mullan