Sale!

Avontuur op Vyeboomskloof / Elise Swanepoel

Original price was: R45.00.Current price is: R30.00.

Vir Dries en Ansie het dit begin as ‘n heerlike vakansie by Oupa en Ouma op ou Vyeboomskloof.

Sommer  die eerste aand het Dries egter hond se gedagtes begin kry. Wat se geheimsinnige ligte was daar in die kloof? Wie was die vreemde mand wat vir Ansie by die spruit onderstebo geloop het en wat rook ‘n mens uit die snaakse pyp wat hy daar in sy haas laat lê het?

En toe daar boonop nog van Oupa se beeste wegraak, het Dries geweet, by die grot in die kloof is alles nie pluis nie! Wat gaan gebeur as Dries en Ansie en Sprinkaan by die grot gaan ondersoek instel?

1 in stock

SKU: KIN.ALG.107/5/23; KIN.(B).014/16/11/23(SUR) Categories: , Tags: ,

Description

Uitgegee deur Voortrekkerpers

Eerste uitgawe, tweede druk 1974

Illustrasies deur Tiens Swanepoel

Omslag deur Dennis Havinga

Ou skoolboekies met stempels voorin en nie meer in perfekte toestand nie