Bessie Hemelbesem en die skat van Smokkelaarsbaai / Janie Oosthuysen

R85.00

Bessie kan nie wag om met vakansie te gaan nie. Smokkelaarsbaai klink na ‘n baie opwindende plek. En hulle gaan boonop in ‘n vuurtoringhuis bly! Dit is presies die soort vakansie waarvan iemand hou wat graag ‘n speurder wil word!

Kort voor lank vat Bessie die pad saam met Ma en Pa Hemelbesem, tant Potjierol en Pietersielie, die seekoei (wat maklike motorsiek word). Maar watter geheime en gevare skuil op Smokkelaarsbaai?

‘n Lekkerlag-avontuur vol vreemde karakters en prettige situasies wat jou tone sal laat omkrul van plesier!

1 in stock

SKU: JEUG.WAV.003/8/19 Category:

Description

Lapa

Eerste druk 2008

Sagteband in mooi toestand behalwe vir ‘n vetkol op eerste skoon bladsy

Illustrasies: Lize-Marie Smit & Anja Aucamp

Reeks: Bessie Hemelbesem