Description
Daan Retief Uitgewers
Eerste uitgawe eerste druk 1988
Hardeband met gekleurde skets op voorblad, sonder stofomslag
Oorspronklik in engels uitgegee onder die titel Foxtails
Illustrasies: Leigh Voigt
Afrikaanse vertaling: Fanie Olivier
R120.00
Pragtige gediggies met bypassende volkleur illustrasies van diertjie met plante by elke dier vir kinders. Wetenskaplike name is agterin boek opgeneem. Die titel verwys na die vetplant op die voorblad geteken met wetenskaplike naam Cheiridopsis herrei. Ted Townsend het in sy inleiding vertel van die 18 inheemse plante wat hy gekies het vir hierdie versameling gedigte en skilderye. As ‘n plant na ‘n dier vernoem is, is dit gewoonlik omdat daar iets in die plant is wat ons aan ‘n spesiael aspek van die dier herinner. So bv herinner die luiperdorgidee ons aan die luiperd se pragtige gekolde pels.
Inhoud:
Luiperd
Krimpvarkiesalie
Die rot
Swart suikerbekkie
Impala
Vier bakoorvosse
Kraanvoëlblom
Die gemsbok
Goue swane
Die skilpad
Die Kolhaas
Stamvrug
Gewone skurwepadda
Vadertjie-langbeen
Duiker (skets op voorblad)
Silwerjakkals
Die swartkwasmuishond
Leeus
1 in stock
Daan Retief Uitgewers
Eerste uitgawe eerste druk 1988
Hardeband met gekleurde skets op voorblad, sonder stofomslag
Oorspronklik in engels uitgegee onder die titel Foxtails
Illustrasies: Leigh Voigt
Afrikaanse vertaling: Fanie Olivier