Description
Daan Retief Uitgewers
1985
Hardeband met mooi gekleurde voorblad, vuil merkie op voorblad en agterblad en verweer op hoeke en kante, plakker op rugkant, biblioteek plakkers op agterste binneblad en ‘n nommer in koki onderaan se voorblad geskryf
Oorspronklike titel: What a mess goes to school – 1984
Vertaal in Afrikaans deur H.J.M. Retief
Illustrasies deur Joseph Wright

