D.F. Malherbe die mens en sy kuns / Dr. B. Kok

R90.00

‘n Huldigingswerk by geleentheid van prof Malherbe se 60ste verjaarsdag.

Hoofstukke as volg:

Mens en meester deur J.J. Kruger
Romans deur B. Kok
Poësie deur G.S. Nienaber
Toneelwerk deur F.V. Lategan
Taalyweraar deur P.J. Nienaber
Volksman en kultuurleier deur P.J. Meyer

 

1 in stock

SKU: BIO.STE.1501/2012 Categories: ,

Description

Uitgewer: Nasionale Pers

Datum: GEEN

Toestand:  Hardeband sonder s.o. ou skoolbibboek met sakkie en stempel voorin

Mooi swart en wit foto van Malherbe op binneste titelbladsy