Sale!

Die blind uil / Sadegh Hedayat

Original price was: R150.00.Current price is: R130.00.

Die skrywer Sagedh Hedayat is  in 1903 in Teheran gebore uit ‘n aristokratiese Persiese familie. Hy reis baie, veral in die twintigerjare, sowel as in die Ooste as in Europa. In 1950 keer hy terug na Parys, waar hy die volgende jaar selfmoord pleeg. Behalwe vir verskillende ander letterkundige werek was hy ook kritikus van naam. “Die blinde uil” word beskou as sy meesterwerk.

1 in stock

SKU: FIKSIE.VERT.LIN.022/12/22 Categories: ,

Description

Afrikaanse Pers-Boekhandel

1965

Boek is in hardeband met blou omslag, ‘n stukkie van die omslag op die boonste hoek is uitgeskeur boek verder soos nuut

Foto van die skywer voorin boek in swart en wit