Die oorlosiemaker se dogter – Corrie ten Boom /Watson, Jean
Die oorlosiemaker se dogter – Corrie ten Boom /Watson, Jean
R80.00
Die Oorlosiemaker se dogter beskryf die Christenvrou, Corrie ten Boom, se lewe, van haar kinderjare in Haarlem, haar lyding in die Nazi konsentrasiekamp, tot haar wêreld-wye bediening aan gestremdes en benadeeldes.