Description
Kejafa Knowledge Works
Eerste druk 2019
Sagteband nuut
Boek word direk by uitgewer aangekoop. Laat asb ‘n week toe vir aflewering na bestelling.
R195.00
Die doel met hierdie boek is om veeboere te motiveer om anders te begin dink en vir toekomstige droogtes te beplan, sodat dit met die kleinste moontlike impak oorbrug kan word. Dié wat hierdie advies volg gaan bly boer en die boerdery selfs uitbrei. Dié wat dit ignoreer en net hoop op die beste, sal die boerderybedryf waarskynlik ná die volgende groot droogte moet verlaat.
A5 Volkleur
1 in stock (can be backordered)
Kejafa Knowledge Works
Eerste druk 2019
Sagteband nuut
Boek word direk by uitgewer aangekoop. Laat asb ‘n week toe vir aflewering na bestelling.